Voorpos Skool Plakkers Pakket

AFG Designs


Regular price R 150.00
Voorpos Skool Plakkers Pakket

INDIEN DIE SPASIE VIR  DIE NAAM EN TEL NO NOG NIE WYS NIE, GEE ASB 'N PAAR OOMBLIKE KANS VIR DIT OM KLAAR TE LAAI.

Hierdie pakket is spesiaal saamgestel vir Voorpos leerders. Bestellings sal by Voorpos afgegee word.

Hierdie wasbare viniel plakkers is ideaal vir skryfbehoeftes en kosblikke merk, en die pakket sluit aanstryk etikette in waarmee jou kind se klere gemerk kan word.

Hierdie pakket bestaan uit:

  • 100x Potlood Plakkers
  • 30x Medium Plakkers
  • 10x Groot Plakkers
  • 6x Skoen Plakkers (3 pare)
  • 1x "Bag Tag"
  • 50x Aanstryk Etikette